Earth calling Spacecadet

Wat het van spacecadet geword? Hoor so tussen die lyne hy gesels onder ander name.

Wie het inligting?

Gesels sy nuwe sker ook onder ander naam?

Ligvoet loop botterpens. Ons gaan jou opspoor.

15 Kommentaar »

  1. Xman 2009 said

    Ek gewaar viruele diaree vanaf Spacecadet en Griffel se kant wat Rickey se kommentaar aangaan…… Is Spacecadet maar net ‘n Oros maanmannetjie?
    Is Griffel net die soutie wat die vrouens wil bash………. Hy is te slapgat om vir Rickey aan te vat? Die engelse houtkapper van Nigel……………………?

    Leon en Griffel julle is dan Platkop se ysters in die slikdam…… Verbreek die stilte nou julle twee gathappers…… Vertel vir Rickey julle skrik nie vr hom nie…………. Hier is heeltemal te min vuurwerke op die blogs………………….
    Ek dink die Spacecadet is Vlakvark………….. Waar Tweets wegkruip in die slikdam skuil dit weet ek nie……………..
    Griffel is Grapgat- Mater- Staalballas, not………………….!

  2. Francois said

    My favourite……..

    fokkof

    Veral vir sekere sielsiekes ;)

    Francois ou beesballas. Verduidelik jou fav woord Sielsiekes en ook psigopatiese. Djy wiet mos Google is djou uncle.
    Heyta Francois, hoezit met Jeffrey ou beesballas?

  3. RickyLouw said

    Kom ek verduidelik gou weer. Dit is RickyLouw. Nie Riekie of Rickey ens nie. As mense my nick wil steel, spel tog net asb reg.

  4. Stylist said

    Francois jy is baie kakke en spykers agter in jou kak lewe.
    Get a fucking real life.

  5. Stylist said

    Ricky dink jy die spacecadet swem nog in die dam?

  6. Francois said

    Welkom almal , maak julle self tuis die drank is op die huis.

    Die van julle wat nie drink en vleis vreet nie fokkof

    Ek sê vir julle werfetters fokkof want ek mag en ek kan, want ek was ma se jongste baby. Julle wat so kak van my praat, fokkof. Veral ME, Baasspeurder, Lappies, Achtung, Ida. Ook vir Ricky Louw wat so kak praat van my vriend Leon. :lol: :lol: :lol:

  7. DrPhilamon said

    Ek sien julle boertjies het baie problems in die kop. Ek kan julle help op my baas se blog.

  8. Griffel said

    Indien julle wonder, die is ook ME se fokken blog!!! Ek was nie net laaste gebore nie, ek is fokken ‘n psychic!!!

    Julle wat kak soek met my op die blogs fokkof werfetters!!!
    :lol: :lol: :lol:

  9. AAN: PLATKOP said

    Platkop jou supersoniese skisofreen. Die is ook ME en haar laatie se blog. Wakker slaap.

  10. Wit Willem said

    Nog ‘n poeth-site.

  11. Klikkiebek said

    Hier gaan ook fokkol aan.

  12. Anon said

    Ek het vir Boksombende gewaarsku. Ek waarsku hier ook. Boksombende is nou toe. Pasop.

    • Baasspeurder said

      @ Anon 1:40

      Kyk hoe bang is ons!

      Julle Damduikers hou nie daarvan as daar oor julle sondes geskryf word nie, maar kan almal beskinder en sleg maak en sleg praat oor!

      Dubbel standaarde op hul beste!

      Maak die een toe, dan pop daar maar net weer een op!

      Jy weet mos!
      Vra vir Griffel hoe maklik is dit!
      Ai tog, kyk hoe bewe ons broeke!!!!

  13. Anon said

    Assumptions. Het julle nog nie geleer dat dit gevaarlik is om te assume nie?

  14. Juffrou Gouws said

    Ek weet nie wat van Leon geword het nie. Ek sien mense vra ook waar is fokk. Het hy nie vertel hy gaan trou nie. Net voor hy verdwyn het nie. Ou Grootte vertel ook dat hy gaan trou. 1 + 1 = 2

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Lewer Kommentaar