
Ons sien Leon het besluit om nie meer te blog nie. http://leoncroukamp.wordpress.com/
“Met verdrag van tyd leer mens wysheid en ondervinding op verskeie maniere. Soms op die baie harde manier, nee, meesal ! My ware familie en vriende sal altyd eerste plek in my lewe kry, ongeag.”
Slaan my plat met pap geoloog. Sou dit nooit kon glo. Hy het ware vriende en familie. Nou waar was hulle toe hy heeldag op die internet gesit het?
Moenie worry ou botterpensie. Ons sal jou Legende lewendig hou.
Venus said
Vertel van Space Kadet se deugde ook. Fok hy is baie handig agter die kospotte.
Tweets ken van soen. Space Kadet ken van kook. Moerse lekka kombinasie.