Earth calling Spacecadet

Wat het van spacecadet geword? Hoor so tussen die lyne hy gesels onder ander name.

Wie het inligting?

Gesels sy nuwe sker ook onder ander naam?

Ligvoet loop botterpens. Ons gaan jou opspoor.

Comments (15)

Was die skrif teen die muur?

http://domparra.wordpress.com/2009/03/17/ek-sit-maar-net-en-lag/

Pruimedant Says:
March 18, 2009 at 11:26 am

Ek stem saam. Daar is ‘n klomp snaakse mans op Bosparra. Ek het ook voorheen daar gesels.
As hulle eers jou epos het. Stuur hulle gereeld sulke liefdes goedjies of vertel hoe ongelukkig hulle in hul verhoudings/huwelike/vorige huwelike is.
Daar was so Leon wat my gereeld vertel het hoe ongelukkig hy is. Meeste van daardie mans is vreeslik jags en ek dink hulle kry niks nie. Die wat hulle so galbraak oor die celebs wat so ietsie kry.

Enige iemand kan enige iets onder enige naam op die internet skryf. Glo jy die stukkie?  Verder af in die comments praat ‘n wildjagter wat klink of dit spacecadet self is, of sy goeie vriend Des is. Die wildjagter ontken geensins bostaande nie, dit word slegs verdedig.

Was die skrif lankal teen die muur? Het die parras hulle oe toegemaak daarvoor. Of het die parragirls hulle bene oopgemaak daarvoor.

Het jy ook emails van die spacecadet gekry? Enige ander persone, mans/vrouens wat jou probeer opchat in emails?

Comments (63)

Men are from Mars. Women are from Naaitjiesfontein

Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Die trein na Matjiesfontein

Tweety se stoomkoperketeltjie blink
Halfpad deur die droë Karoo
Met die spacecadet se spoor ver agter haar
En die son wat lag doer bo

Tweety se stoomkoperketeltjie blink
Langs die blink geprate internetlyn
Aan die een kant wink die Hormoonberge
En daar voor wag Matjiesfontein

Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Daar’s ‘n trein toe toe toe toe toe toe
Die trein na Naaitjiesfontein

Op die eerste party was daar fotos van hom, hand omie lyf met

En toe ons weer hoor is hy op die trein.

Wonder wat is daar in Matjiesfontein?

Read the rest of this entry »

Comments (32)

Die parras het jou geantwoord spacecadet

Oulike post wat ons raakgelees het.

http://www.bosparra.com/?p=14267

Comment by jannas

2009-06-09 10:15:19

Baie kort mannetjies (nie almal nie) wat ek ken het daai sindroom weet alles beter en wil/kan alles beter as jy doen

Comment by Jane

2009-06-09 10:22:10

My bestuurder het beslis ‘n klein mannetjie sindroom, foeitog fok…weet alles, perfeksionis, netjies…..kak man, get a life

Comment by jannas

2009-06-09 10:24:33

Ja en hulle wil altyd die hardste praat ook

 Comment by Jane

2009-06-09 10:26:27

En dan the man of the moment wees by ‘n funksie ook

 

Comment by TeTTe

2009-06-09 10:16:57

Hier by ons is so kort mannetjie wat dink hy is n reus…. nogal snaaks as hy teen donder weer try poep.

Comment by Black Adder

2009-06-09 10:49:40

O ja fok, daar is so iets soos klein mannetjie sindroom, ek kan ‘n fokken boek skryf daaroor. Hierdie dose wat kort is behandel altyd ander mense soos kak en dink as hulle poepholle is maak dit op vir hulle lengte en hulle klein totties, fokkers! EN dan koop hulle moerse groot 4×4s om hulle self beter te laat voel…my ex baas was kort, as ek my selleto’s aangetrek het was ek langer as hy, fok, hy kon dit nie handle nie, hy moes so in my tiete vaskyk as ek gepraat het met hom….en ek het dit natuurlik uitgebyt…KLEIN MANNETJIES met kleint totties en moerse bekke en egos.

 

Weet alles. Man of the moment. Dink hy is ‘n reus. Groot 4×4.

Wonder van wie praat hulle? Ek ken ‘n ou met ‘n Landrover. Maar weet nie of dit ‘n groot 4×4 is nie. Ek ry ‘n TATA Indica, so alle ander karre lyk vir my groot.

Comments (36)

Run Forest Run

Ons sien die Slapgat hardloop nou weg van die internet.

Soos hy van die army probeer weghardloop het?

Soos hy van sy vrou en kinders nou weghardloop?

You can run, but you cant hide.

Yster!!

Comments (4)

Einde van die Hoofstuk

Ons sien Leon het besluit om nie meer te blog nie.   http://leoncroukamp.wordpress.com/

“Met verdrag van tyd leer mens wysheid en ondervinding op verskeie maniere. Soms op die baie harde manier, nee, meesal ! My ware familie en vriende sal altyd eerste plek in my lewe kry, ongeag.”

Slaan my plat met pap geoloog. Sou dit nooit kon glo. Hy het ware vriende en familie. Nou waar was hulle toe hy heeldag op die internet gesit het?

Moenie worry ou botterpensie. Ons sal jou Legende lewendig hou.

Comments (1)

Welkom fans

Welkom by die fanclub van Leon. Ons staan op on kniee en skree “We not worthy” want kyk Leon is nie net die slimste ou wat ons ken nie, maar is ook ‘n haan onder die henne. Hier gaan ons, ons held vereer vir al sy mannewales op die internet. 

Dit is nie aldag wat ons ‘n Oros(mars)mannetjie kan tel as ‘n vriend van die afrikaanse blogosfeer nie.

Comments (4)

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.